Hierdie is 'n geofiet met 'n ovaal of 'n ronde bol wat eers tussen twee tot ses plat blare op die grond ontwikkel. Daarna verkein slegs hierdie pragtige blom tussen Februarie en Maart en word ook dikwels gebruik as droe rangskikkings wanneer dit uitgedroog is. Kom voor op sandgelyktes en naby die kus - meestal in die WesKaap.